SA soldate onttrek uit Burundi

2010-01-01 05:48
Tweets Share Share line Print

Bujumbura, Burundi - Suid-Afrikaanse soldate van die Afrika-unie (AU) se vredesmag in Burundi het uit dié land onttrek, het die AU gesê.

Die groep van ongeveer 110 soldate was verantwoordelik vir die beskerming van leiers van die gewese rebellegroep, die Magte vir Nasionale Vryheid (FNL), terwyl hulle ‘n nuut gestigte koalisie tussen die FNL en die nasionale weermag, wat nou by die AU sal oorneem, opgelei het.

Burundi en die FNL, dié land se laaste aktiewe rebellegroep, het op ‘n wapenstilstand in 2006 ooreengekom.

In April 2009, het die FNL ‘n politiese party geword en die rebelle het by die nasionale weermag aangesluit.

Sowat 300 000 mense is gedurende die burgeroorlog, wat in 1993 uitgebreek het, in Burundi dood.

- Sapa

Lees meer oor: burundi  |  oorlog

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wesley.nel.5 sê... Hoop net dit gaan na die winter wees. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.