SA skryf 23 000 briewe aan Zuma

2010-02-16 15:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die vakbond Solidariteit beplan om Dinsdag 23 000 briewe aan president Jacob Zuma by die parlement af te lewer, het hulle gesê.

Die briewe sal in possakke en kruiwaens afgelewer word gedurende Zuma se antwoord op die debat oor sy staatsrede, het Dirk Hermann, woordvoerder vir die vakbond, gesê.

“Die vakbond het oorspronklik verwag dat sowat 10 000 briewe in die kort tyd gestuur sou word, maar briewe het vanoggend nog ingestroom,” het Hermann gesê.

Volgens Hermann het duisende Suid-Afrikaners briewe aan Zuma gestuur via ‘n webwerf, e-pos en SMS, waarin hulle hom gevra het om misdaad ‘n groter prioriteit te maak.

“Die doel van Solidariteit se veldtog is om aan die president te wys dat ‘n groot hoeveelheid Suid-Afrikaners baie ernstig is oor misdaad,” het hy gesê.

Die briewe sal na verwagting by die besoekers-ingang van die parlement in Pleinstraat afgelewer word.

- Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pat Aldrich sê... Daai siekte is om hulp te gaan soek hoe hulle verder die saak kan vertraag of die 2 onskuldig te bevind. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.