Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'SA se vakansiedae diskrimineer teen ander gelowe'

2012-06-21 11:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Islamitiese Intergeloofs-navorsingsinstituut het gevra dat twee van Suid-Afrika se bestaande vakansiedae omgeskakel word in vakansiedae vir Eid en Diwali.

Rafeeq Hassan, direkteur van die instituut, het dié beroep gedoen voor die aanvang van vandag se openbare sittings in Durban.

Hassan sê dit is nie regverdig dat Moslems en Hindoes verlof moet neem om hul godsdienstige vakansiedae te vier nie, het RSG berig.

Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van Gemeenskappe se Kulturele-, Godsdienstige- en Taalregte het die sittings gereël.

Openbare vergaderings sal later in Gauteng, die Wes-Kaap en die Vrystaat oor dié kwessie gehou word.

Beeld het vroeër berig die kommissie het ‘n aantal “klagte en versoeke” ontvang dat Suid-Afrika se openbare vakansiedae net Christenskap erken en onregverdig teen ander gelowe diskrimineer.

Die doel van die vergaderings is om openbare deelname aan te moedig. Inligting sal ook van gemeenskappe ingesamel word om te bepaal of diskriminasie plaasvind of nie.

Mense wat voorleggings wil doen, kan die kommissie by 011 537 7600 bel. Besoek ook www.crlcommission.org.za vir meer inligting.

– Wat dink jy van Suid-Afrika se huidige openbare vakansiedae? Gee dié dae genoeg erkenning aan ander gelowe? Stuur vir ons ‘n e-pos na terugvoer@nuus24.com

Volg Nuus24 op Twitter   

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
80 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

qnqe2 sê... Ai tog ek weti waaroor die baklei gaan want wat moet ons nou die nuwe geslag basters doop? As jy as kleurling kan bewys dat daar geen wit bloed in jou are is en nog steeds bloedvermenging wil toepas geniet dit.Ha Ha. Hoeveel kleurlinge en wit persona tree in die eg en verwek kinders? Gan hul khoi of coulands wees. Afrikaner bo! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.