SA se rykste man R22,99 miljard sterk

2011-09-05 09:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die mynmagnaat Patrice Motsepe beklee die topplek op Sunday Times se lys van Suid-Afrika se rykstes.

Motsepe, voorsitter van African Rainbow Minerals, is nagenoeg R22,99 miljard werd.

Die Indiese staalmagnaat Lakshmi Mittal, wat die afgelope paar jaar bo-aan die lys was, is nou tweede met R20,87 miljard.

Sharon Wapnick, nie-uitvoerende direkteur van Octodec Investments, is die enigste vrou op die lys van die 100 rykstes. Van die ander name wat op die lys verskyn, is die van Whitey Basson, uitvoerende hoof van Shoprite; Chris Wells, voormalige waarnemende uitvoerende hoof van Transnet; Marius Kloppers, uitvoerende hoof van die myngroep BHP Billiton; Bernard Kantor, besturende direkteur van Investec; en Nicky Oppenheimer.

Dié lys is saamgestel deur Who Owns Whom, ’n onafhanklike navorsingsmaatskappy wat op die Suid-Afrikaanse sakewêreld en ekonomie fokus.

Navorsers het ’n ontleding gedoen van die eiendom van die direkteure van alle maatskappye wat op die Johannesburgse effektebeurs genoteer is. Dit is gegrond op inligting wat vrylik vir die publiek beskikbaar is.

Luidens die verslag is daar 28 miljardêrs in Suid-Afrika in vergelyking met 31 verlede jaar. – Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: patrice motsepe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
64 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie sê... Jy mag dit net nie op 'n doek vaslê en verewig nie Koos...dit is waar die kuns en kultuur stop! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.