SA se Olimpiese bod in die pyplyn

2010-07-12 14:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Gideon Sam, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok), het Maandag bevestig dat Suid-Afrika dit oorweeg om ‘n bod in te sit vir die Olimpiese Spele in 2020 of 2024.

Dít kom slegs ‘n dag nadat die eerste Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol in Afrika aangebied is. Volgens Sam sal Saskok met die Suid-Afrikaanse regering in besprekings tree oor die moontlikheid dat Suid-Afrika die Spele kan aanbied.

“Dit is ‘n droom van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) om ontwikkelende lande die kans te gun om die Spele aan te bied,” het Sam gesê.

“Dit is nou in die hande van die regering, die Nasionale Olimpiese Komitee en die sport-gemeenskap om te besluit of Suid-Afrika die Spele sal kan aanbied.”

Jacques Rogge, president van die IOK, het Suid-Afrika geprys vir sy “uitstaande sukses” met die aanbieding van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

“Ons het van die begin geweet dat Suid-Afrika dit sal kan doen,” het Rogge gesê.

Die adjunk-minister van sport, Gert Oosthuizen, het bevestig dat Suid-Afrika daarin sou belangstel om die Olimpiese Spele in 2020 of 2024 aan te bied.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: olimpiese spele  |  sport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

ederik.kritzinger sê... Die subsidie sal maak dat klein maatskappytjies wat nie die duur vakbonds lone kan bekostig nie hulle in diens sal kan neem. Daar sal dus meer poste beskikbaar wees vir die wat wel wil werk en werk soek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.