SA-prof verkies tot hoof van chirurgie

2010-01-24 16:40
Tweets Share Share line Print

Ken Boffard, ’n Suid-Afrikaanse professor by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg, is verkies tot die  wêreld president van die Internasionale Vereniging van Chirurgie.

"Prof. Boffard is die eerste president van dié vereniging wat van Afrika afkomstig is,” het die departement van gesondheid in Gauteng gesê.

“Hy is ook die eerste trauma chirurg wat tot die posisie verkies is.”

Boffard het gesê die aanstelling sal hom die geleentheid gee om chirurgiese opleiding in omstandigehede waar dit nie altyd moontlik is nie, te verbeter.

“Ek beskou my aanstelling as ’n direkte kompliment aan Charlotte Maxeke en sy personeel vir die werk wat hulle doen.”

“Ek sien baie daarna uit om met my kollegas te werk om toegang tot chirurgie uit te brei,” het hy bygevoeg.

Qedani Mahlangu, die LUR vir gesondheid en sosiale ontwikkeling het Boffard geluk gewens en dit beskryf as ’n bewys van die kaliber van professionele medici se werk in die gesondheidsektor van Gauteng.

Boffard sal die hoof van ’n vereniging word wat chirurge in 108 lande sal verteenwoordig. Hy sal sy pligte vir die volgende twee jaar in Switserland uitvoer.

Hy is tans hoof spesialis en kliniese hoof van die chirurgiese departement by die hospitaal, asook by die Universiteit van  Witwatersrand.

-Sapa    
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Legend, het jy jou pille gekry. Ek het amper van my stoel af geval Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.