Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA maak vooruitgang, sê Zuma

2012-12-31 08:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Pres. Zuma het Suid-Afrikaners Maandag 'n voorspoedige nuwe jaar toegewens, en gesê die land sal sy doelwitte bereik as die hele bevolking saamwerk om 'n veilige samelewing te skep.

"Ons het in 2012 baie vooruitgang gemaak soos ons voortgegaan het met ons poging om 'n verenigde, nierassige, nie-seksistiese, demokratiese en voorspoedige Suid-Afrika te bou," het hy in 'n verklaring wat deur die presidensie uitgereik is, gesê.

"Soos ons voortbeweeg na daardie mylpaal, moet ons vinniger werk om sosio-ekonomiese vryheid te verkry," het hy bygevoeg.

Die president het na die 2011 Sensus verwys, en gesê die data dui daarop dat die regering besig is om vooruitgang te maak in gebiede soos basiese dienste en onderwys.

"Terselfdertyd dui die Sensus ook op 'n groot inkomstegaping. Dit het byvoorbeeld gewys die inkomste van 'n wit huishouding is ses keer dié van 'n swart huishouding."

Hy het ook na die geweld by Marikana verwys, en gesê probleme moet vreedsaam opgelos word.

"Ons moet 'n samelewing skep waarin vroue en kinders vry en veilig voel, met geen vrees van mishandeling, verkragting of enige vorm van geweld nie, en 'n samelewing waarin diere, veral die renoster, veilig is van ongenaakbare stropers. Dis moontlik om daardie samelewing te skep deur hard saam te werk.

"Ek wens alle Suid-Afrikaners en buitelanders wat in ons land bly, of wat ons besoek om ons wonderlike somer te geniet, 'n vreugdevolle en veilige feesseisoen en voorspoedige nuwe jaar toe."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  sa politiek  |  nuwejaar
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
74 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Brenda wie is Mossie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.