Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA het meeste tronkvoëls in Afrika

2012-11-19 16:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sbu Ndebele, minister van korrektiewe dienste, het Maandag aan afgevaardigdes gesê Suid-Afrika het die meeste gevangenes in Afrika en die negende grootste aantal ter wêreld.

Ndebele het op 'n nasionale konferensie in Boksburg gepraat oor die oorbevolking van tronke.

Suid-Afrika het 310 gevangenes vir elke 100 000 mense.

In kontras het Nigerië, met 'n bevolking van 166,3 miljoen, slegs 31 gevangenes vir elke 100 000 mense.

Ndebele het gesê sowat 30% van gevangenes is verhoorafwagtend.

Die aantal gevangenes wat lewenslange vonnisse uitdien het sedert 1995 met byna 2400% gestyg, het die Nasionale Raad vir Korrektiewe Dienste Maandag gesê.

Regter Siraj Desai, voorsitter van die raad, het gesê 433 gevangenes het in 1995 lewenslange vonnisse uitgedien. Dié getal staan nou op 10 314 – 'n bietjie meer as 10% van gevangenes.

Desai het gesê dit skep probleme met betrekking tot wat met die gevangenes gedoen gaan word en dra by tot die probleem van die oorbevolking van gevangenisse.

"Wat doen jy met 'n gevangene met 'n lewenslange vonnis wat die korrektiewe stelsel betree?" het Desai gevra.

Desai het gesê toe die land die doodstraf opgeskort het, het die regering nie gedink wat hy sal doen met gevangenes wat lewenslange tronkstraf uitdien nie.

Ingevolge huidige wetgewing kan dié gevangenes binne 14 jaar in aanmerking kom vir parool indien hulle owerhede kan oortuig dat hulle nie weer oortredings sal begaan nie.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
41 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Knersis sê... Bakgat plan daai!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 11:20 AM
    Road name: High Road Southbound
    DELAYS between the R21 Highway Interchange and Pomona Road
  • Friday Paulshof - 10:56 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Stone Haven Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.