Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'SA gaan nóg kouer word' – Weerdiens

2012-07-14 07:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Stad Kaapstad moes reeds 560 mense te hulp snel wat weens swaar reën in die Kaapse Skiereiland dakloos gelaat is, het RSG Saterdag berig.

Die Sir Lowryspas- nedersetting, Red Hill en Masiphulmele word die ergste geraak.

Die woordvoerder van rampbestuur, Wilfred Solomons-Johannes sê die huise van 400 mense is in die River Park-, Rasta Camp- en Uitkyk plakkerskampe oorstroom.

Hulle het die nag in die Sir Lowryspas-gemeenskapsaal deurgebring.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het voorspel dat die situasie in die Wes- Noord- en Oos-Kaap, sowel as die Vrystaat en KwaZulu-Natal kan vererger, terwyl Gautengers teen Saterdagmiddag kouer en winderige weerstoestande kan verwag.

Die SABC se verkeerskorrespondent, Rob Byrne, het laat Vrydagaand berig dat verskeie hoofpaaie in die Suid- en Oos-Kaap weens sneeu en ys gesluit is.

Dit sluit in die N6 tussen Aliwal-Noord en Queenstown, die N9 – tussen Middelburg en Graaff Reinet en die R61 tussen Graaff Reinet en Cradock.

Die meeste bergpasse in die omgewing is ook gesluit. 

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: weerstoestande  |  sneeu  |  reën
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Melani Van Wyk sê... Kobus jy verstaan duidelik nie, die "geestelike leiers" sal NIKS in die anti-christiese regering se koppe kan in kry nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 06:35 AM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching the N4 Highway Interchange
  • Thursday Pretoria - 06:28 AM
    Road name: Paul Kruger Street / Mansfield Avenue Southbound
    SLOW TRAFFIC between Pretoria North and Mayville
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.