SA elektrisiteit nie meer goedkoopste

2011-07-29 10:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Kanada het Suid-Afrika vervang as die verskaffer van die wêreld se goedkoopste elektrisiteit, het ‘n opname deur die internasionale energie-konsultante NUS Consulting gewys.

Business Day het Vrydag berig dit is te danke aan die onlangse hoë tariefverhoging wat die nasionale energiereguleerder (Nersa) aan Eskom toegeken het.

Nersa het verlede jaar die gemiddelde jaarlikse tariefverhoging van 25% vir drie jaar goedgekeur.

NUS sê Suid-Afrika se verskuiwing in die ranglys as die verskaffer van die goedkoopste elektrisiteit beteken dat die land die mededingende voordeel wat ons voorheen gehad het, kan verloor.

Michelle Lamprecht, waarnemende hoofbestuurder van NUS Consulting in Suid-Afrika, sê Suid-Afrika sal nie gou weer die land met die goedkoopste elektrisiteit wees nie aangesien die tariewe onlangs baie verhoog is.

NUS sê Kanada is die land met die goedkoopste elektrisiteit ná ‘n beskeie verhoging van 3,1% in een jaar.

Volgens die organisasie het Suid-Afrika, in teenstelling, oor dieselfde tydperk ‘n “yslike verhoging” van 27,8% ingestel.

“Suid-Afrika se elektrisiteit is nou 7% duurder as Kanadese energie nadat hulle baie jare die goedkoopste was,” het NUS gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: elektrisiteit  |  eskom  |  kragtariewe  |  nersa

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

ederik.kritzinger sê... Die subsidie sal maak dat klein maatskappytjies wat nie die duur vakbonds lone kan bekostig nie hulle in diens sal kan neem. Daar sal dus meer poste beskikbaar wees vir die wat wel wil werk en werk soek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.