Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA bouplan kry vleis

2012-02-10 06:56
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - GALERY: Staatsrede 2012
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – Pres. Jacob Zuma het Donderdagaand oplaas sy presidentskap gefokus met ’n staatsrede vol voorstelle en duidelike beleidsaankondigings.

Die staatshoof se belangrikste aankondigings was op die gebied van infrastruktuur-ontwikkeling en sy mees omstrede stellings was oor grondhervorming en onderwys, waar hy die DA-beheerde Wes-Kaap onverwags geteiken het.

Zuma het wegbeweeg van die vaagheid wat sy vorige staats­redes gekenmerk het en verras met die besonderhede van aangekondigde nuwe projekte.

Hy was ook versoenend deur in sy fokus op die ANC-eeufees ook ander bydraers soos Helen Suzman (DA), Robert Sobukwe (PAC) en Steve Biko (Swart Bewussyn) te huldig.

Die president het hom opnuut verbind tot die letter en gees van die Grondwet, hoewel hy nie spesifiek was oor kommer rakende die onafhanklike regbank en mediavryheid nie.

Ander sleutelkwessies waaroor hy bitter min kwytgeraak het, was die nasionale mediese versekeringsplan en strenger onderwysbestuur, terwyl hy geen uitsluitsel oor nasionalisering gegee het nie.

Die staatsrede het spesifieke planne ingesluit om staatsgedrewe werkskepping deur die uitbreiding van infrastruktuur te verseker, ter bekamping van werkloosheid te midde van die wêreldresessie.

In hierdie verband het hy baie naby gebly aan die bewoording van die nasionale ontwikkelingsplan, wat deur kenners onder leiding van Trevor Manuel, minister in die presidensie, opgestel en die afgelope naweek deur die ANC-leierskorps as beleidsraamwerk aanvaar is.

Oor werkloosheid het Zuma die maklike uitweg gekies deur te fokus op die afname in die laaste kwartaal eerder as die toename die afgelope jaar.

Hy het druk op Eskom geplaas om elektrisiteitspryse nie soveel op te stoot as wat die kragvoorsiener vroeër aangedui het nie.

Aangesien dit volgende jaar ’n eeu sedert die aanvaarding van die Wet op Naturellegrond is, gaan baie klem op grondhervorming val.

“Ons het nog net 8% grond herverdeel, terwyl die teiken 30% is,” het Zuma gesê.

“Die proses is stadig en onopwindend, en daar is algemene instemming dat die beginsel van gewillige koper en verkoper nie die probleem oplos nie,” het hy bygevoeg.

Hy het, verrassend genoeg gegewe die onderwyssituasie, die Wes-Kaap uitgesonder oor die provinsie se uitvalsyfer ná gr.10

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: jacob zuma  |  staatsrede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Piete Koo sê... Nou verstaan jy hoekom die ANC die tou so lank skiet gegee het, sodat die val dan soveel verder is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.