Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA-boer in hof oor grond in Zim

2012-12-18 10:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Bejaarde Suid-Afrikaanse boer wat al 50 jaar lank in Zimbabwe boer, sal Vrydag weet of hy van sy plaas afgesit gaan word.

Beeld  het Dinsdag berig dat die 72-jarige Piet Henning, wat sedert 1965 grond in die Chiredzi-distrik in die suidooste van die land besit, Vrydag "vir die 27ste of 28ste keer" op aanklagte van die onwettige besit van staatsgrond in die hof moet verskyn.

Dié “staatsgrond” is die opstal en die oorspronklike plaas van 81 hektaar wat hy oorgehou het nadat sy suikerlande van meer as 200 hektaar reeds in 2003 gekonfiskeer is.

Henning wat saam met sy seun, Greig, boer het op 'n stadium drie plase gehad, maar die ander twee is teen 2009 heeltemal vernietig.

Hy moes die afgelope drie jaar elke ses weke in die hof verskyn.

Pres. Robert Mugabe se regering probeer die afgelope 12 jaar om wit kommersiële boer van hul plase te verdryf en van die oorspronklike 5 000 boere is daar vandag slegs 221 oor.

"Ek verwag om skuldig bevind te word," het Henning Maandag gesê.

Die Zimbabwiese prokureur-generaal en die sekretaris van justisie het aan die howe opdrag gegee dat geen wit kommersiële boer vrygespreek mag word van grondkwessies nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: zimbabwe  |  grondhervorming
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Susanna Opperman sê... Maka Drama...darem een van 'n paar wat iets tussen sy ore het. Ek weet soms nie...WIL die mense nie verstaan wat in 1994 gebeur het nie, of is hulle te onnosel om te KAN verstaan wat in 1994 gebeur het en nie gebeur het nie? Ek is seker, al teken jy prentjies, sal hulle nog steeds probleme he om te begryp waarvan FW ons gered het... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.