Persraad gaan kode, grondwet hersien

2010-08-27 07:25
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Die Suid-Afrikaanse Persraad gaan sy grondwet, die Suid-Afrikaanse Perskode en sy klagteprosedure hersien.

Die Persraad het in ’n verklaring gesê dié besluit is geneem na aanleiding van die debat wat ontstaan het oor die ANC se plan om ’n media-appèltribunaal in te stel.

Die ondersoek gaan gedoen word onder leiding van Bewyn Petersen (adjunkvoorsitter van die Persraad en openbare verteenwoordiger in dié raad), Moegsien Williams (redakteur van die Star) en prof. Franz Krüger van die departmenet joernalistiek aan die Universiteit van die Witwatersrand en mediaverteenwoordiger in die Pers-appèlpaneel, Pap.

Simon Mantel (sakeman en openbare verteenwoordiger in die Pap), Peter Mann (sakeman, oudjoernalis en mediaverteenwoordiger in die Pap) en Susan Smuts (adjunk- besturende redakteur van die Sunday Times en mediaverteenwoordiger in die Pap) is ook op die taakspan.

Enige individu of organisasie in Suid-Afrika kan voorstelle oor moontlike veranderings in die Persombudsman se kantoor se stelsels doen.

Die betrokke dokumente waarop kommentaar gevra word, is beskikbaar by www.presscouncil.org.za of kan skriftelik aangevra word by die Persombudsman se kantoor by mellicentg@ombudsman.org.za of by faks 0114843619.

- Die Burger

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Stuur hulle Zimbabwe toe. Dit is goedkoper en hulle is oor 6 maande volwaardige iDoktela's. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.