Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ryloper vas vir Mandrax

2013-01-15 17:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Ryloper is Dinsdag in Arcadia vasgetrek nadat hy met Mandrax-tablette in sy besit betrap is, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Die polisie het op 'n wenk van 'n dwelmhandelaar gereageer en die 45-jarige man, wat vanaf Oos-Londen na Butterworth geryloop het, in hegtenis geneem," het kaptein Stephen Marais gesê.

Marais het gesê 80 Mandrax-tablette met 'n geraamde straatwaarde van R4 800 is in sy besit gevind.

Die verdagte sal Woensdag in die landdroshof in Oos-Londen op aanklagte van dwelmbesit verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.




- SAPA

Lees meer oor: dwelms
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stefan Van Rensburg sê... Is die woordvoerder korrek aangehaal? "Disintegrasie"? Is dit nou bedoel as die teenoorgestelde van "integrasie"? Wil die woordvoerder my nou wysmaak hierdie land se boorlinge was een pragtige groot vredeliewende uit die teksboek nasie voor lelike ou apartheid dit kom smêsh het? En wat is in elk geval in beginsel nogal met disassosiasie verkeerd? Niks nie. Dieselfde grondwet "reguleer" dit ook, as 'n beskermde reg om te mag assosieer met wie ek wil. Onder andere. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Zandspruit - 16:23 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bothma Road
  • Thursday Northwold - 16:23 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Executive

Cape Winelands
Teleresources Staffing
R168000 - R192000

Mid - I.T Systems Administrator (JHB)

Gauteng
Datafin Recruitment
Market Related

Retail Manager

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R7000 - R8000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.