Ruby Marais móét tronk toe gaan, sê konstitusionele hof

2010-09-22 08:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die huurmoordenares Ruby Marais se aansoek om teen haar lewenslange tronkstraf te appelleer, veral op grond van die mishandeldevrou-sindroom, is gister eenparig deur tien regters van die konstitusionele hof verwerp.

Marais is in die rondgaande hof in Swellendam daaraan skuldig bevind dat sy mense gehuur het om haar man, Basie, in Oktober 2006 op ’n bouperseel langs hul huis in Jongensfontein te vermoor.

Die moord was besonder grusaam.

Die hooggeregshof het Marias se verweer dat sy erg deur haar man mishandel is, as leuens verwerp en bevind dat sy die moord vir geldelike gewin beplan het.

Die regters van die konstitusionele hof het gister gesê die appèlaansoek is inderdaad “skrikwekkend, omdat dit die afgryslike terrein van huishoudelike geweld” betree.

Hulle het egter bevind dat die grondwetlike grond waarop Marais aansoek om appèl doen – dat sy geen billike en regverdige verhoor gehad het nie – in werklikheid geen grondwetlike grond is nie omdat dit by nadere ondersoek op niks anders nie as ’n aanval op die feitebevindinge van die hooggeregshof neerkom.

Boonop, het die regters gesê, het Marais hoegenaamd geen aansoek in die konstitusionele hof of die appèlhof (waar haar appèl ook verwerp is) gebring om nuwe getuienis oor die beweerde mishandelings op haar aan te bied nie.

Vir Marais is dit einde van die pad. Sy sal lewenslange tronkstraf moet uitdien.


Lees meer oor: ruby marais  |  moord

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.