Rowers vas nog voor hul kan steel

2009-10-23 03:27
Tweets Share Share line Print

Itsoseng, Noordwes-  Ses mans wat glo ‘n rooftog in Mafikeng beplan het is in hegtenis geneem nog voor hulle dié roof kon uitvoer.

Die verdagtes is Sondag in hegtenis geneem nadat lede van die gemeenskap polisie van hulle planne in kennis gestel het. Hulle is vasgetrek terwyl hulle na Mafikeng onderweg was om blykbaar die rooftog uit te voer.

Polisie het hulle voertuig in Bethel van die pad afgetrek. Daar is op twee vuurwapens, insluitende ‘n tuisgemaakte geweer, beslaggelê en nadat inligting van een van die verdagtes gekry is, is nog ‘n vuurwapen in Mafikeng gekonfiskeer.

Die verdagtes was na bewering van plan om ‘n reeks rooftogte in en om Mafikeng en Itsoseng te pleeg.

Die saak word nog ondersoek en die verdagtes sal Vrydag in die hof verskyn om borgtog vas te stel.
 

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

sanet1234 sê... Met ander woorde, dit is doodnormaal sou Paul Kruger se standbeeld nakend op die plein vertoon was, terwyl hy gelewe het? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.