Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rowers martel verpleegster met strykyster

2013-01-17 08:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Verpleegster is met 'n warm strykyster gemartel toe sy en haar kollega Woensdag in hul woonstel in Daspoort, Pretoria, oorval en beroof is, het die polisie gesê.

Die 24-jarige vrou het by die woonstel ingestap waar die vier gewapende mans vroeër haar woonstelmaat oorval het. Die woonstelmaat het die deur oopgemaak nadat die mans geklop het, het kapt. Bonginkosi Amos Msimango in 'n verklaring gesê.

Nadat die gewapende mans omstreeks 17:30 by die woonstel ingebars het, het hulle die vrou se woonstelmaat (24) vasgebind.

Toe sy later die dag van die werk af terugkeer huis toe, het hulle haar ook vasgebind en met 'n warm strykyster op haar ken en elmboog gebrand totdat sy haar motorsleutels oorhandig het.

Die mans het met 'n skootrekenaar en die vrou se oranje Polo Vivo, met die registrasienommer, BM 93 SR GP, gevlug.

Niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
55 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Koos Pieterse sê... Indien Zuma dus sê dat "dit beteken egter nie dat verkeerde dade goedgepraat word nie", sal ons hom dus kan laat vervolg vir sy verkeerde dade rakende die wapen skandaal en Nkandla. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:45 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit -DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.