Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twee rowers gewond in skietgeveg

2012-08-19 22:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee rowers is Sondagmiddag tydens 'n skietgeveg met die polisie gewond terwyl hulle probeer het om 'n besigheid in Protea Glen, Soweto te beroof, het die Gautengse polisie gesê.

Drie mans in 'n blou Toyota Conquest het na dr. Iyanda Zulu se spreekkamer gegaan, het ao. Kay Makhubele gesê.

Twee van die mans het ingegaan en gemaak asof hulle die dokter wou sien. Hulle het die spreekkamer na 'n tyd verlaat waarna 'n polisebeampte in privaatklere, wat ook die dokter wou sien, agtergekom het alles is nie pluis nie. 

Hy het 'n kollega, wat van diens af was, om hulp gekontak.

"Toe die verdagtes terug in die spreekkamer gaan het hulle almal met 'n vuurwapen aangehou en aan die pasiënte gesê om op die grond te lê."

Hulle het die dokter vasgemaak en geblinddoek. Terwyl hulle die dokter se skootrekenaar en medikasie na hul motor geneem het, het twee polisiebeamptes die verdagtes saam met die bestuurder van hul motor ingewag.

Toe die polisiebeamptes hulle beveel om hul hande in die lug te hou, het hulle begin skiet. Die beamptes het teruggeskiet waarna een verdagte in sy maag en been geskiet is.

"Die ander verdagte is in sy sitvlak geskiet. Die koeël het regdeur sy liggaam gegaan en by sy geslagsdele uitgekom."

Die gewapende mans is onder polisiebewaking na 'n hospitaal geneem. Die bestuurder van die motor is ook in hegtenis geneem.

Al drie verdagtes sal binnekort in die Protea-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Plaatjies sê... Niemand ken die regte Oscar nie? Raak mense simpel? Wie is die regte skrywer? Niemand ken hom of haar nie en mense is altyd uit vir sensasie. Wys my een mens wat volmaak is. Wie raak soms nie kwaad, hartseer, opgewonde,twyfel nie soms ni,lag of huil nie soms nie en dan verwag hulle Oscar moet nie een van d menslike emosies toon nie. Die verskil tussen hom en ander is hy het nie privaatheid terwyl ons dit kan doen agter geslote deure en ook in die publiek maar omdat ons nie in die openbare lewe is is dit ok vir ons maar nie vir hom nie . Gun hom ook sy privaatheid soos ons dit ook verwag dat mense ons dit gun Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Braamfontein - 18:58 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the cariageway approaching the Crown Interchange
  • Friday Witpoortjie - 17:57 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Corlett Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.