Rower gewond in skietery

2010-09-02 02:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Rower is Woensdagoggend gewond in ‘n skietery op die dak van ‘n huis in Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

 Die 21-jarige verdagte en twee ander mans het glo vanaf ‘n huis gevlug ná hul dit probeer roof het, toe die polisie opgedaag het.

“Die bure het die polisie gekontak. Met hul aankoms op die toneel het die beamptes die drie verdagtes op die dak van ‘n huis gevind,” het kapt. Lingisile Magama, polisiewoordvoerder, gesê.

“’n Skietery het uitgebreek en een van die rowers is in die skouer gewond.”

Na bewering het die gewapende trio toegang tot die huis verkry deur op die dak te klim.

Volgens Magama is die eienaar van die huis nie in die voorval beseer nie.

Die beseerde rower is in die hospitaal onder polisie-bewaking en die twee ander verdagtes is in hegtenis geneem.

Volg Nuus24 op Twitter. 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  rowers

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... As oud SAP spec eenheid lid kan ek nie glo die totale verval van die polisie nie, ek het gister gevra oor opleiding maar al wat ek gekry het was 'n paar snedige kommentare - my gevolgtrekking is dat baie gelukkkig is met die status quo so moet nie kla nie - die polisie is suksesvol getransformeer Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.