Rower doodgeskiet tydens inbraak

2012-01-20 16:16
Tweets Share Share line Print

Durban – Een rower is dood en ‘n ander een is beseer tydens ‘n skietery met ‘n polisiekonstabel wat van diens af was in Newdawn Park, Newlands, het die polisie in KwaZulu-Natal Vrydag gesê.

Drie gewapende mans het ‘n 62-jarige vrou Donderdag by haar huis in Newdawn Park beroof.

Hulle het haar in haar sitkamer aangehou en aangedring op geld en die kluissleutel, het kapt. Thulani Zwane gesê.

“Hulle het haar saam met haar seun en dogter in die badkamer toegesluit, voordat hulle die huis beroof het,” het hy gesê.

Die familie het ‘n polisieman wat in ‘n buitegebou op hul erf woon in kennis gestel.

“Terwyl hy die huis genader het, is hy in die bors geskiet. Hy het gevolglik teruggeskiet,” het Zwane gesê.

Die mans het gevolglik gevlug.

“Ons het een van die mans se lyke in ‘n pad in die omgewing gevind en die ander een kon nie beweeg nie as gevolg van sy beserings,” het hy gesê.

Dit was nie bekend of die derde rower beseer is nie.

Die polisie het beslag gelê op ‘n pistool, vier selfone en ‘n rekenaar.

“Die beseerde polisieman, wat in sy vroeë dertigs is, is in ‘n hospitaal opgeneem en gestabiliseer,” het Zwane gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.