Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rossouw se dood 'laat leemte in joernalistiek'

2013-03-12 15:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die dood van die 33-jarige joernalis Mandy Rossouw is 'n verlies vir die veld, het die Nasionale Persklub Dinsdag gesê.

"Op slegs 33, was Mandy toegewy aan haar beroep en word gerespekteer deur almal wat saam met haar gewerk en haar geken het," het Antoinette Slabbert, voorsitter van die Nasionale Persklub, in 'n verklaring gesê.

"Haar ontydige dood is beslis 'n verlies vir die bedryf en sal 'n leemte laat in joernalistiek."

Die persklub het sy medelye met haar familie, vriende en kollegas betuig.

Rossouw het Saterdagaand gekla van erge borspyn en is toe in die Sandton Mediclinic opgeneem en 'n paar uur later ontslaan.

Sy sou Maandag saam met 'n vriendin en 'n kollega gaan uiteet het, maar sy het nie vir die afspraak opgedaag nie. Hulle is toe na haar woonstel, waar hulle haar dood aangetref het.

Die oorsaak van haar dood is nie bekend nie.

Rossouw was sedert 2011 die internasionale groepskorrespondent vir Media24. Vroeër was sy 'n politieke korrespondent vir Media24 en het in 2006 die groep se buitelandse korrespondent in Londen geword.

Haar boek, Kings and Kingmakers, is verlede jaar kort voor die ANC se leierskongres in Mangaung, uitgegee.

Die DA en die regering het ook Rossouw se dood betreur.

Ferial Haffajee, redakteur van City Press, het Rossouw as 'n talentvolle skrywer beskryf.

"Haar lyk is gister [Maandag] gevind nadat sy nie haar foon geantwoord het nie. Ons is verpletter deur die skielike, skokkende verlies van 'n geliefde, goedhartige en talentvolle kollega.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: mandy rossouw
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... "per ongeluk" Dang-g-g...! Freudian slip? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Bedfordview - 09:31 AM
    Road name: N12 Eastbound
    STATIONARY LDV in the left lane at Gilloolys Interchange
  • Tuesday Crown - 09:21 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.