Rekrute te lig in die broek vir rugsakke

2011-02-04 09:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Geweeg en te lig bevind.

Dít was die dilemma wat verskeie weermagrekrute die afgelope twee weke beleef het toe hulle tydens hul basiese opleiding huis toe gestuur is.

Die SA Militêre Gesondheidsdiens (SAMGD) probeer ’n uitweg vir van die rekrute vind en sommige is intussen toegelaat om weer met opleiding voort te gaan, het die weermag gesê.

Van die vrouerekrute is tydens ’n mediese ondersoek ná ’n week van opleiding geweeg. Van hulle het net sowat 46 kg geweeg.

Die weermag neem in ag dat hulle tydens hul veldopleiding swaar rugsakke moet dra.

Waar die gemiddelde gewig van die rugsakke meer as 20% van die rekrute se gewig oorskry, word aanvaar hulle sal dit nie kan regkry sonder om permanente beserings op te doen nie.

Verskeie rekrute het ook die afgelope week voedselvergiftiging opgedoen.

Daar was klagtes dat daar nie betyds mediese ordonnanse by die SAMGD se opleidingsentrum in Lephalale (Ellisras) was om hulle te help nie. Hul makkers moes hulle in kruiwaens na die kliniek stoot omdat hulle te siek en swak was om self te loop.

’n Span inspekteurs het ondersoek na die oorsaak vir die vergiftiging ingestel. Vermoedelik was daar ’n besmettingsfaktor onder ’n bepaalde groep rekrute omdat net dié groep in dieselfde kamer siek geword het.

Van die rekrute het ook gekla omdat hulle oor naweke in die tuin moet werk, maar volgens kol. Louis Kirstein, woordvoerder van die SAMGD, word dit as instandhouding van die basis beskou.

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.