Reinigingseremonie begin by eeufees

2012-01-06 22:53
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Tradisionele- en geloofsleiers het Vrydagaand met die reinigingseremonie van die ANC se eeufeesvieringe buite die Waaihoek Wesleyaanse Kerk in Bloemfontein begin.

Die diens, wat bestaan het uit boodskappe en seënwense van verteenwoordigers van die Christelike, Moslem, Rastafariese en tradisionele Afrika-gelowe, is in ‘n markiestent buite die kerk gehou waar die die ANC in 1912 gevorm is.

Onder diegene wat die diens bygewoon het, was die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, die ANC se hoofsweep, Mathole Motsheka, die party se voorsitter, Baleka Mbete en die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Noluthandu  Mapisa-Nqakula.

Die LUR vir openbare werke in die Vrystaat, Elisa Mabe, het namens die premier van die Vrystaat, Ace Magashule, met die skare gepraat.

Mabe het gesê die provinsie is oop vir almal wat die vieringe wil bywoon.

“Ons hoop dat God die aktiwiteite sal seën en almal van julle is baie welkom om saam met ons te wees by al die programme. Al wat ons wil doen, is om welkom te sê.”

‘n Nagwaak is geskeduleer om buite die kerk gehou te word en die diens sal oorloop in ‘n reinigingseremonie teen sonsopkoms Saterdag.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: anc  |  anc-eeufees

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.