Regters vat Lotto-raad vas

2011-09-30 09:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Lotto-raad hou openbare geld in sy besit om aan verdienstelike gevalle toe te ken. Die geld behoort nie aan die Lotto-raad om soos hy wil as “geskenke” uit te deel nie.

Só het vyf appèlregters Donderdag in ’n kwaai teregwysing aan die Nasionale Loteryraad (NLR) gesê nadat twee welsynorganisasies se aansoeke om Lotto-hulp oor beuselagtighede afgewys is.

Die South African Education and Environment Project ­werk veral in die Philippi-gebied in die Wes-Kaap en help om arm kleuterskole en skole in die gebied aan die gang te hou.

Die Claremont Methodist Church Social Impact Ministry, in die wandel bekend as die Sikhula Sonke-organisasie, help 4 000 arm voorskoolse kinders in die woonbuurt Khayelitsha om basiese opleiding te kry.

Albei se aansoeke om geldelike hulp aan die NLR is oor suiwer tegniese probleme afgewys “wat met ’n foonoproep reggestel kon gewees het”.

Appèlregters F. Brand, B. van Heerden, A. Cachalia, J. Shongwe en W. Seriti het bevind die redes wat die NLR vir sy afkeuring aanwys is beuselagtig.

Hulle het daarop gewys dat die NLR volgens die jongste syfers met sowat R6 miljard sit wat aan verdienstelike instellings toegeken moet word, maar dat dit doodeenvoudig nie gedoen word nie.

Die NLR moet nou verstaan dat hy ’n staatsinstelling is wat deur die Loterywet geskep is, het hulle bygevoeg.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: lotery  |  lotto

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.