Regter Motata wéér in ’n botsing betrokke

2011-07-03 06:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Regter Nkola Motata was Saterdag weer met sy blou Jaguar in ’n botsing betrokke. Dié keer in die Johannesburgse middestad.

Die ongeluk het omstreeks 07:30 in Berthastraat, Braamfontein, gebeur.

Volgens insp. Wayne Minnaar, woordvoerder van die metropolisie, was Motata se motor en ’n taxi in die botsing betrokke. Hy kon nie sê of enigiemand seergekry het nie.

Toe hy gevra is of drank ’n rol gespeel het, het Minnaar gesê Motata was nugter.

Hy het ook nie geweet hoekom daar metropolisiebeamptes op die toneel van dié botsing tussen ligte voertuie was nie.

Motata is in 2009 skuldig bevind aan dronkbestuur nadat hy in 2007 met sy Jaguar in ’n muur in Hurlingham, Johannesburg, vasgery het.

Hy is tot 12 maande tronkstraf of ’n boete van R20000 gevonnis.

Sapa berig die Regterlike Dienskommissie het die afgelope week besluit om ’n tribunaal aan te stel nadat Afri­Forum gekla het oor ’n rassistiese aanmerking wat Motata tydens dié voorval gemaak het.

AfriForum het gekla omdat Motata na bewering op die aand van sy ongeluk in 2007 aan mnr. Richard Baird, eienaar van die erf waarop dit gebeur het, gesê het: “Dit was eers ’n wit man se land hierdie, maar is nie meer nie.”

- Rapport

Lees meer oor: nkola motata  |  ongelukke  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.