'Regstudente kan nie skryf, tel'

2010-02-23 15:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Sommige regstudente in Suid-Afrika is so sleg opgevoed dat hulle skaars kan tel, 'n rekenaar gebruik of in Engels lees of skryf.

Dít het kenners gesê ter ondersteuning van 'n ondersoek deur die Raad op Hoër­ Onderwys oor die effektiwiteit van die LLB-graad, wat hulle meen nie studente voorberei vir dié beroep se eise nie.

Die vier jaar LLB-graad het voorheen vyf jaar geneem om te voltooi, maar 12 jaar gelede het die departement van justisie dit na vier jaar verminder om voorheen benadeelde matrikulante te akkomodeer.

Dít sou hulle in staat stel om die kursus te voltooi en 'n jaar se studiegeld te spaar.

Nic Swart van die Regsorde van Suid-Afrika het gesê dié situasie is 'n groot kwelpunt.

"Daar is studente wat voorbereid is vir die praktyk, maar die grootste bekommernis is dat baie van hulle erg sukkel om reg te skryf. Een van ons take is om studente te help om regsdokumente op te stel, maar hulle sukkel om dit in Engels te doen," het Swart gesê.

"Ons is ook deur die Universiteit van Kaapstad aangestel om navorsing met hul studente te doen, en ons het bevind dat 70% van hulle kon nie eers eenvoudige take optel nie. Hulle kan ook nie regsdokumente navors of 'n rekenaar en die internet gebruik nie."

Times Live

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.