Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Regering ontsteld oor gru-verkragting

2013-02-07 14:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die regering het in ‘n verklaring sy ontsteltenis uitgespreek oor die tienermeisie wat in Bredasdorp in die Wes-Kaap om die beurt verkrag en toe vermoor is.

“Dit is kommerwekkend dat verkragting en mishandeling die norm geword het. Dit mag nie meer voort duur nie,” het Phumla Williams, waarnemende uitvoerende hoof van die regering se kommunikasie- en inligtingsdiens (GCIS), in die verklaring gesê.

“Die samelewing moet sy denkwyse oor die waardigheid van lewens en respek vir mekaar verander. Diegene wat kinders molesteer en aanrand het nie ‘n plek in ‘n demokratiese Suid-Afrika nie.”

Williams sê dit is belangrik vir die samelewing om te help om misdaad teenoor kinders te bekamp.

Die Burger het vroeër berig dat veiligheidswagte die naweek Anene Booysen (17) in ‘n nywerheidsgebied op die dorp gevind het. Sy is om die beurt verkrag en vermink.

Die tiener is toe na Tygerberg Hospitaal geneem, waar sy ure later gesterf het.

Kapt. FC van Wyk het aan Cape Argus gesê die meisie het een van haar aanvallers se name genoem voordat sy dood is. Jonathan Davids (22), haar ekskêrel, is kort daarna in hegtenis geneem.

‘n Hospitaalbron het aan die koerant gesê haar beserings was te gruwelik om te beskryf.

Davids het vroeër die week in die hof verskyn en sal eersdaags weer sy plek in die beskuldigdebank inneem.

Intussen is ‘n tweede man in verband met die aanval vasgetrek. Hy verskyn binnekort in die hof op aanklagte van moord en verkragting.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: bredasdorp  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johann Viljoen sê... Moss, jy MAG NIE oordeel nie, of lees jy 'n ander Bybel as ek? Seker die AWB-Bybel of iets dergeliks. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.