Regering wil grondbesit beperk

2010-03-25 10:05
Tweets Share Share line Print

Joylene van Wyk

Kaapstad - Dit is nie die grondwet wat die regering wil verander nie, maar die hoeveelheid grond wat eienaars besit.

Dit is die verduideliking wat Gugile Nkwinti, minister vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, gegee het oor die voorstelle in die groenskrif wat sy departement wil hê bespreek moet word.

Hierdie verduideliking is ‘n aanduiding dat die regering sy benadering tot grondhervorming radikaal gaan verander, meen die landbougemeenskap.

In sy begrotingsdebat het Nkwinti dit uitgespel dat die huidige stelsel van grondbesit hersien moet word.

'n Driebeen-stelsel sal in die groenskrif van die departement gelys word wat voorstel dat staatsgrond slegs onder huurbesit moet wees, daar beperkinge op die besit van private grond moet wees en dat buitelandse eienaarskap van grond verbind moet wees aan produktiwiteit en venootskappe met Suid-Afrikaners.

Hierdie stelsel sal gebaseer wees op die kategorisering van modelle rakende die behoefte van huishoudings, kleinboere en kommersiële boere.

Lees meer op landbou.com.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: boere  |  grondhervorming

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.