Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Regering tree dalk teen Malema op

2012-09-13 19:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die regering oorweeg dit om teen die geskorste leier van ANC-jeuglia (ANCYL), Julius Malema, op te tree, het pres. Jacob Zuma Donderdag laat deurskemer.

Pres. Zuma het vrae van verskeie LP's in die Nasionale Vergadering geantwoord. Zuma het gesê dat "onaanvaarbare aktiwiteite" spanning in die mynbousektor vererger.

“Ek het met ministers wat betrokke is met die kwessies gesels oor hoe ons dit gaan hanteer. Ons gaan so gou as moontlik die publiek in kennis stel oor wat ons gaan doen, want dit kan nie langer aanvaar word nie.”

Zuma het in 'n klaarblyklike verwysing na Malema, wat vroeër die week mynwekers gevra het om ‘n landswye staking te hou, gesê dat dit nie net die stakende mynwerkers is wat met hierdie "onaanvaarbare aktiwiteite" besig is nie.

“Dit is sekere mense wat na die myne toe gaan om mynwerkers aan te hits om op ‘n sekere manier op te tree. Dit kan nie aanvaar word nie. Ons kyk daarna en sal so gou as moontlik daarteen optree,” het Zuma gesê.

Zuma het vroeër ‘n vraag wat beweer het dat hy vir Malema “gemaak het” geantwoord deur te sê dat hy nie vir "so 'n persoon" se optrede verantwoordelik is nie.

“Ek moet nie blameer word vir ‘n persoon wat sy eie karaktereienskappe het nie. Dis nie my skuld nie,” het Zuma te midde luidkeelse uitjouery gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
35 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

La Grange D sê... Jip, dit raak weer skeptyd vir die krimmineel wat weer in groot groepe en met geweldmisdaad spesialiseer. Gaan van nou af nog baie meer van sulke misdade te hore kom, en hierdie is nog 'n ou klein groeppie wat gaan geld trek het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.