Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Regering 'mislei nie media' oor Madiba

2012-12-14 07:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die regering het nie die media of die land probeer mislei oor die hospitaal waar oudpres. Nelson Mandela opgeneem is nie, het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, Vrydagoggend in 'n radio-onderhoud gesê.

Maharaj het op 702 Talk Radio gepraat oor berigte dat Mandela nié in 1 Militêre Hospitaal opgeneem is nie, maar wel in 'n vooraanstaande private hospitaal in Pretoria.

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, het Maandag buite 1 Militêre Hospitaal aan verslaggewers gesê hy is daar opgeneem.

"Die minister sal vir haarself verduidelik, maar daar is geen strategie van die regering om die publiek te mislei nie," het Maharaj oor Mapisa-Nqakula gesê.

"Laat ek dit duidelik stel namens die presidensie: Ons het vir privaatheid gevra, en ons het nooit gesê waar hy is nie. En as jy nou terugkyk sal jy sien ons het glad nie van daardie stelling afgewyk nie.

Madiba sal luidens 'n berig van Eyewitness News Vrydag van die hospitaal na sy huis in Houghton verskuif word, maar Maharaj het gesê hy is nie seker hoe Mandela tans vaar nie.

"Ek het nie vanoggend se statusverslag nie; dis nog te vroeg. Die dokters het laas gesê sy toestand het verbeter, en daarmee volstaan ek."

Hy het gesê Mandela se gesondheid is in dié stadium die belangrikste, en hy wil nie bespiegel oor wanneer hy ontslaan word nie.

"Dis iets wat ek nie eers die dokters vra nie. Ek wil geen druk op hulle plaas nie. Hulle moet fokus op sy behandeling. As hy in die hospitaal moet bly vir 'n dag of twee langer, is dit goed so."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

Lees meer oor: nelson mandela
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
60 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... u sien edelagbare , ons het gedink hy kom stroop en toe jaag ons hom deur die bosse en pootjie hom en toe val hy met sy kop teen die sypaadjie en daar sy hoofbesering . rerig u edele , dis die waarheid . dit het werklik gebeur .rerig u moet ons glo . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.