Regering is NVG se baas - Zuma

2009-12-14 14:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) moet aan die regering verantwoording doen aangesien sommige van hul besluite "verdere gevolge" mag dra.

Só het pres. Jacob Zuma Maandag gesê tydens 'n onderhoud met Talk Radio 702.

"Die NVG rapporteer aan die regering; dis nie iets wat op sy eie in die lug vlieg nie - sonder enige beheer. En daar is besluite... wat gevolge kan dra en dit is hoekom ons die departement [van justisie] het."

Zuma het reageer op vrae oor die aanstelling van die voormalige regter direkteur-generaal Menzi Simelane, wat onder skoot gekom het nadat 'n kommissie van ondersoek vroeër bevind het hy het probeer om in te meng met die NVG se werk.

Simelane het 'n brief geskryf aan die voormalige hoofaankaler Vusi Pikoli om hom te probeer verhoed om die oud-polisiehoof Jackie Selebi te vervolg.

Die Pretoriase Balieraad is besig om 'n aanklagte teen Simelane se aanstelling as die nuwe direkteur van openbare vervolging (NDOV) te oorweeg.

Maar Zuma, wat al self die fokus van 'n NVG-ondersoek was, het in die bres getree vir Simelane se aanstelling. Die president het gesê dit is ononderhandelbaar vir die NVG om aan die regering te rapporteer.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sa-politiek  |  nvg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.