Regering gee lisensie vir myn op erfenisgebied

2010-02-03 15:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die toekoms van die Mapungubwe-oorgrensspark in Limpopo is in die gedrang nadat dit aan die lig gekom het dat die regering 'n lisensie aan 'n oorsese mynmaatskappy toegeken het om 'n myn op dié erfenisgebied op te rig.

Nuus24 kan bekend maak dat die Australiese maatskappy, CoAL Africa, Dinsdag deur die departement van minerale en energie Dinsdag die lisensie gegun is om voort te gaan met die oprig van 'n oopgroefkoolmyn en kragstasie, genaamd 'Vele coal mine/Mulilo power station' in die buffersone van die uiters ekologies sensitiewe en kultureel waardevolle Mapungubwe.
 
Die park grens met Botswana en Zimbabwe en is  is ook 'n oorgrenspark: 'Greater Mapungubwe Transfrontier Conservation Area' (met Botswana en Zimbabwe) en is amptelik deur UNESCO as Wêrelderfenisgebied erken.

Daar is ook sprake dat 'n kragstasie in die gebied opgerig gaan word.

Werknemers van die park meen die myn en kragstasie sal die gebied se amptelike grondgebruik, (soos ooreengestem en onderteken deur onderskeie verteenwoordigende ministers tydens 'n driebenige memorandum van verstandhouding in 2006) van bewaring na industrieël verander.

"Ons is totaal onkant gevang hierdeur," het Johan Verhoef, internasionale koördineerder vir die Groter Mapungubwe-oorgrenspark gesê.

Volgens Verhoef het die Australiese maatskappy nie 'n waterlisensie nie.

"Die gebied is baie droog, en die ekologie hier is baie sensitief. Die myn gaan dus 'n negatiewe impak hê," het Verhoef gesê.

"Daar was beoog om 'n verdrag tussen Suid-Afrika, Botswana en Zimbabwe hierdie jaar op die been te bring, maar met die regering se toekenning van die mynlisensie lyk dinge duister," aldus Verhoef.

Die departement van minerale en energie se woordvoerder, Jeremy Michaels, het aangedui hy is bewus van die saak, maar het gesê die departement sal later op Nuus24  se vrae reageer.

- Nuus24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Vryheidsparty? Die klein spintergroepie van die klein Inkatha partytjie? Wie gee om? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.