Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reeva se ouers stel eie regspan aan

2013-02-26 08:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Reeva Steenkamp se ouers het regsverteenwoordigers aangestel om hulle belange te beskerm ná hulle dogter op Valentynsdag in die huis van die Paralimpiese sportheld Oscar Pistorius doodgeskiet is, het berigte Dinsdag gelui.

June en Barry Steenkamp het in 'n verklaring wat Maandag vrygestel is, gesê dit is 'n baie traumatiese en hartseer tyd vir hulle, en hulle verstaan die intense mediabelangstelling wat met die saak gepaardgaan, het Eyewitness News berig.

Die Steenkamps het die media gevra om hulle privaatheid te respekteer en gesê hulle sal vir eers nie enige onderhoude toestaan nie.

Pistorius is van moord aangekla ná Steenkamp op 14 Februarie in sy huis in Pretoria doodgeskiet is.

Hy is borgtog van R1 miljoen toegestaan. Hy is toegelaat om 'n aanvanklike paaiement van R100 000 te betaal, en moet die res van die bedrag teen 1 Maart betaal.

Steenkamp is op 19 Februarie in 'n private seremonie in Port Elizabeth veras.

Die prokureur Mike Venter en senior advokaat Dup de Bruyn is deur die Steenkamp-familie aangestel om na hulle belange om te sien, het die berig gelui.

Pistorius se volgende hofverskyning is op 4 Junie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ex Dutchman sê... Moenie te veel bekommer nie - Afrikaans News 24 sluit binne 'n paar weke. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.