Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reeva se gesin kry eie speurder

2013-02-24 10:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Reeva Steenkamp se gesin het ’n private speurder aangestel om hulle op die hoogte te hou van die moordondersoek teen Oscar Pistorius, berig Rapport.

Lance Epstein was die afgelope week saam met lede van Reeva se Johannesburgse “familie” – Desi en Kim Myers – in die hof toe Pistorius op borgtog van R1 miljoen vrygelaat is.

Reeva het sedert September by die Myers-gesin gewoon.

Epstein se onderneming word bemark as “een van die voorste spanne private ondersoekers in Suid-Afrika. Die spanlede het saam meer as 100 jaar ervaring in die polisie, private ondersoekwerk en die intelligensie-bedrywe.”

Die polisie se ondersoekspan het die afgelope week in die hof deurgeloop toe ao. Hilton Botha, die ondersoekbeampte, verskeie belangrike toegewings in kruisverhoor gemaak het.

Landdros Desmond Nair het Botha in sy uitspraak skerp gekritiseer. Botha is intussen vervang deur ’n span senior ondersoekers onder leiding van die nasionale speurhoof, lt.genl. ­Vinesh Moonoo.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilna Beneke sê... Wie of wat is die Afrikane? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.