Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reeva se familie pleit vir die waarheid

2013-02-23 08:04
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die familie van die vermoorde Reeva Steenkamp sê hulle wil net die waarheid weet oor wat met hul dogter gebeur het toe sy verlede week op Valentynsdag in Oscar Pistorius se huis in Pretoria doodgeskiet is.

Die Steenkamp-familie het opnuut gesê dat hulle nie die verhoor sal bywoon nie en dat niks hul dogter sal terugbring nie.

Pistorius is Vrydag vrygelaat nadat hy die eerste R100 000 van sy borgtog van R1 miljoen by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria betaal het.

Die oorblywende bedrag moet teen 1 Maart vereffen wees.

Pistorius het Vrydagaand in sy oom se huis in Waterkloof oornag.

Een van die borgvoorwaardes is dat hy nie na sy huis in Silverwoods in Pretoria mag terugkeer nie.

Hy moet ook sy paspoort inhandig en mag nie vir enige reisdokumente aansoek doen nie.

Pistorius is aangesê om lughawens te vermy en elke Maandag en Vrydag tussen 19:00 en 13:00 by die Brooklyn-polisiestasie aan te meld.

Sy saak is tot 4 Junie uitgestel.

Volg Nuus24 op Twitter.


- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
84 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gert Jansen sê... En ek het gedog hulle is dan besig om Johannesburg the verbeter en regtemaak. Ek het dit gehoor op n program oor tv in Australia waar hulle dan klomp geld gaan spandeer om dit optegradeer. Dit is baie sad om dit the hoor hoe dit regtig agteruit gegaan het. En ek het gedink om terug te kom na SA dit klink nie vir my of dit lekker daar gaan nie. Hoe gaan dit in Kaapstad die moederstad is dit nog okay Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.