Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar staan tereg op skedule 6-misdaad

2013-02-19 12:39
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Mediastorm by hof
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Pretoria – Hooflanddros Desmond Nair het Dinsdag in die Pretoriase landdroshof beslis dat die dood van die model Reeva Steenkamp 'n skedule 6-misdaad is, het verskeie mediabronne uit die Pretoria-landdroshof berig.

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se regspan sal nou moet bewys dat daar buitengewone omstandighede is wat borgtog vir die atleet regverdig.

Hy het snikkend in die beskuldigdebank gesit terwyl die landdros sy bevinding uitgelees het.

Pistorius staan tereg op aanklag van moord ná Steenkamp se skietdood in sy huis verlede Donderdag. Die hof het vroeër gehoor vier skote is afgevuur, waarvan drie die model getref het.

Adv. Gerrie Nel, vir die staat, het verder aangevoer dat Steenkamp haar in die badkamer toegesluit het omdat sy van Pistorius gevlug het.

Adv. Barry Roux, wat Pistorius verteenwoordig, het op sy beurt aangevoer dat Steenkamp se dood nie moord was nie.

Roux het gesê hy sou dink die staat se saak sal wees dat daar probleme in die paartjie se verhouding was.

Hy het gesê Pistorius sal in detail verduidelik wat presies daardie aand gebeur het. Die verdediging het verder gesê die feit dat Pistorius die badkamerdeur afgebreek het, dui daarop dat hy Steenkamp wou help en haar nie wou seermaak nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

2013-05-25 12:26

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
76 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... En so lees ons daagliks van hierdie barbaarse optredes. Maar as ons selfbeskikking noem, waar ons die reg het op self beveiliging, dan word dit luidkeels as ver regse drome afgemaak. Word wakker julle klomp lomp wittes, en begin julle selfbeskiking in plek te kry. Daar is nie, en sal nooit 'n ander plan wees wat sal werk nie. Die liberale resep is gedoem tot mislukking. Die tyd om dit na twintig jaar se eksperrimente te stop het aangebreek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.