Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reeva-moord: Staat het 'sterk saak'

2013-02-20 18:06
Tweets Share Share line Print

(Stephane de Sakutin, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Pretoria – Die nasionale vervolgingsgesag sê die staat het baie vertroue in sy saak teen Oscar Pistorius.

Medupi Simasiku, ‘n woordvoerder van die NVG, sê die hoof-ondersoekbeampte in die saak, Hilton Botha, is nie vroeër die dag deur die verdediging se ondersoek “gediskrediteer” nie.

“Dit is normaal dat ‘n kruisondervraging só verloop...” het hy gesê.

“Die borgtogaansoek is steeds aan die gang, maar die staat is steeds vol vertroue dat ons gaan kry wat ons wil hê. Die status quo bly dieselfde tot môre [wanneer die borgtogaansoek voortduur].”

Pistorius se aansoek om borgtog word deur die staat teengestaan, nadat hy van die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp, aangekla is.

Die staat wil aanvoer dat dit moord met voorbedagte rade was.

Sy advokaat, Barry Roux, het in die hof die polisie daarvan beskuldig dat hulle die misdaadtoneel besmet het terwyl hulle die noodlottige skietery ondersoek het.

Hy het die ondersoekbeampte daarvan beskuldig dat hy sonder beskermende voet-bedekkings in die huis in Silwer Woods, Pretoria, rondgeloop het.

Botha het gesê hy moes dit aantrek, maar dat daar geen bedekkings beskikbaar was nie.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
95 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... SanDton stInk ! Hy het nie meer 'n huis nie, en ook nie meer 'n plaas nie. NS: Ek sien hy het darem nog sy "beret" ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
  • Wednesday Randburg - 11:55 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.