Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reeva is nié aangerand

2013-02-20 14:14
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die polisie het Woensdag gesê daar is geen tekens dat Oscar Pistorius die model Reeva Steenkamp aangerand het voor hy haar geskiet het nie.

Dít volg ná berigte dat 'n bebloede kolf in die ster-atleet se huis gevind is.

Ao. Hilton Botha, ondersoekbeampte, het tydens Pistorius se borgtogaansoek in die Pretoriase landdroshof gesê daar was "geen tekens van 'n aanranding nie en geen tekens dat sy haar teëgesit het nie".

Botha is deur adv. Barry Roux, vir die verdeding, onder kruisverhoor geneem.

Roux het vroeër gesê die "testosteroon" wat in Pistorius se huis gevind is, was 'n kruiemiddel en nié 'n verbode middel nie.

"Dit is 'n kruiemiddel. Dit is nie 'n steroïed nie en dit is ook nie 'n verbode middel nie," het Roux gesê.

Botha het vroeër getuig dat 'n boks testosteroon en naalde in 'n boks onder 'n TV in Pistorius se huis gevind is.

Pistorius word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, die model Reeva Steenkamp, op Valentynsdag vermoor het.

Roux het gesê die polisie moet 'n apteker vra om die middel so gou as moontlik te toets.

Die borgtogaansoek duur voort.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
83 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gert Jansen sê... En ek het gedog hulle is dan besig om Johannesburg the verbeter en regtemaak. Ek het dit gehoor op n program oor tv in Australia waar hulle dan klomp geld gaan spandeer om dit optegradeer. Dit is baie sad om dit the hoor hoe dit regtig agteruit gegaan het. En ek het gedink om terug te kom na SA dit klink nie vir my of dit lekker daar gaan nie. Hoe gaan dit in Kaapstad die moederstad is dit nog okay Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate Business Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

IntermediateSharePoint Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior C# Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.