Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reën maak amok by Krugerpark

2013-01-21 08:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Grondpaaie en sommige kampe in die Krugerpark (KNP) was Maandag steeds gesluit weens swaar reën, het ‘n beampte gesê.

“Verskeie kampe en grondpaaie is sedert Saterdag gesluit en bly steeds gesluit. Dit reën nog swaar... Ons verwag dat die reën Woensdag gaan ophou,” het Ike Phaahla, woordvoerder van die KNP, gesê.

Geen sterftes of beserings is tot dusver aangemeld nie.

Besoekers word aangeraai om weg te bly van riviere en grondpaaie en om slegs geteerde paaie te gebruik.

Diegene wat beplan om die park te besoek word versoek om die besprekingskantoor te kontak en hul bespreking te bevestig voordat hulle na die park vertrek.

Die paaie, kampe en fasiliteite waartoe daar nie toegang is nie, is: Tamboti-kamp; Talamati-kamp; Muzandzeni-piekniekterrein; Krokodilbrug-kamp en –ingangshek; H10 Tshokwane na Laer Sabie; H1- en 2 Sandrivier en Sabie-laagwaterbrug; H1/1-verbindingspad tussen Skukuza en Pretoriuskop; H7 Orpen na Satara; Nwaswitshaka-laagwaterbrug; Bataleur; Shimuwini; Sirheni en die Giriyondo-grenspos.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: krugerwildtuin  |  vloede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... Legens het u nie gevra of u kriminele se ledemate al afgekap het nie , maar lewende wesens . geen rede vir kwalifikasie nie . gesien u nou die heilige skrif wil aanhaal , aanvaar Legens dat u elke maand in `n tent buite die stadsmure gaan bly totdat u skoon is en dat u nie ontblom is voor u huwelik nie , want dan kan u man , u skoonvader en sy ooms u ook na die buitemure neem en stenig . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R25000 - R30000

Intermediate .Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R25000 - R35000

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.