Rassistiese aanvalle: Vyf voor

2010-06-25 23:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Vyf mans aangekla van rassistiese aanvalle het Vrydag vlugtig in die Zeerust-landdroshof verskyn.


Martinus Smith (23) en Jonas Lubbe (31), voor die hof oor 'n aanval waarin hulle glo Oupa Bethuel Randa (51) doodgeslaan het, is elk op borgtog van R1000 vrygelaat.


Die saak teen hulle is tot 30 Junie uitgestel, het lt. genl. Lesetja Beetha van die Noordwes-polisie gesê.


Randa was die hoof van Sebako-laerskool in Driefontein.


Die paar word ook aangekla van die aanranding van 'n polisieman en sy vriend toe die paar 'n plaaslike taverne Maandagaand verlaat het.


Die polisieman was nie aan diens nie.


Die 28-jarige Christiaan van der Merwe en twee minderjarige beskuldigdes het in aparte sake voor die hof verskyn vir die besit van gevaarlike wapens, het Beetha gesê.


Hulle word verdink van rassistiese aanvalle in Zeerust.


Die trio is met 'n waarskuwing vrygelaat.


Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: moord  |  aanvalle  |  rassisme

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Tragies. So ken ons nie die bepaalde uur nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.