Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rampvlug: Slagoffers se identiteit bekend

2012-09-14 23:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die identiteit van drie mense wat dood is toe ‘n ligte vliegtuig naby Nagle-dam in KwaZulu-Natal neergestort het, is deur Agri SA bekendgemaak.

Johannes Möller, president van Agri SA, het die slagoffers as Jannie Boshoff, Jannie Kemp en Theuns van Rensburg geïdentifiseer. Almal was lede van die KwaZulu-Natalse landbou-unie (Kwanalu), ‘n Agri SA-filiaal.

“Hulle het ‘n Kwanalu-kongres bygewoon. Ek het met hulle gedurende die kongres gepraat, hulle dood is nie net ‘n verlies vir Kwanalu nie, maar ook vir Agri SA,” het Möller gesê.

Hulle ligte vliegtuig het Donderdag in gure weer neergestort.

Dit is steeds nie duidelik presies wat die oorsaak van die ongeluk was nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... "Zuma het gesê dit beteken egter nie dat verkeerde dade goedgepraat word nie." Ons het ook nog nie gehoor dat hy die verkeerde dade ten sterkste afkeur en die skuldiges vervolg nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 08:05 AM
    Road name: Christina De Wit Avenue Northbound
    SLOW TRAFFIC between Eeufees Road and Fountains Circle
  • Thursday Pretoria - 08:04 AM
    Road name: Eeufees Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Christina De Wit Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.