Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ramphele stig dalk forum

2013-02-18 08:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dr. Mamphela Ramphele, menseregtestryder, sal na verwagting Maandagoggend aankondig sy gaan ’n “konsultatiewe forum” stig om die opposisie teen die ANC te verenig, berig Beeld.

Ramphele spreek 11:00 ’n mediakonferensie in Johannesburg toe met die klaarblyklike doel om ’n soort “sambreelorganisasie” gegrond op sowat tientalle breë beginsels daar te stel sodat opposisiepartye in ’n enkele party kan verenig – onder haar leiding.

Sy het ’n geskiedenis as voorstander van die swartbewussynsideaal tydens die bevrydingstryd, is ’n voormalige rektor van die Universiteit van Kaapstad en leidende figuur by die Wêreldbank.

Sy het verskeie leidende Suid-Afrikaners na die mediakonferensie genooi. Verskeie bekende liberale genooides het die uitnodiging nie aanvaar nie, maar die verwagting is dat ander bekendes soos prof. Njabulo Ndebele (oudrektor van die Universiteit van Kaapstad) en Moeletsi Mbeki (politieke ontleder en broer van oudpres. Thabo Mbeki) dalk wel kan opdaag.

Die verwagting is dat Ramphele baie duidelik kan wees oor die breë beginsels wat sy onderskryf en baie skerp in haar kritiek op die ANC, maar baie vaag oor hoe sy haar planne prakties gaan uitvoer, veral wat die beplande stigting van 'n politieke party betref.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: mamphela ramphele  |  politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Belinda Oberholster sê... Ja "shame" arme kind, wonder hoe voel hy hieroor! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.