Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ramphele se 'politieke planne' gou bekend

2013-02-12 08:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dr. Mamphela Ramphele gaan haar “politieke planne” Maandag op ’n mediakonferensie in Johannesburg bekend maak, berig Beeld.

Ná maande van bespiegeling oor die moontlikheid dat dié akademikus en aktivis haar by die DA gaan aansluit of haar eie politieke party gaan stig, het die koerant Maandag ’n uitnodiging na die geleentheid ontvang.

Gerugte loop dik dat Ramphele en die DA nie ’n ooreenkoms kon bereik nie en sy nou haar eie party gaan stig.

Ramphele het verlede April gesê sy wil ’n “burgerregtebeweging vir maatskaplike verandering op die been bring, nié ’n politieke party nie”, maar intussen het sy glo tydens ’n besoek aan die VSA probeer om geld vir ’n politieke party in te samel.

Volgens politieke ontleders het dié apartheidstryder, dokter en voormalige besturende direkteur van die Wêreldbank oorgenoeg geloofwaardigheid en die regte beeld vir ’n suksesvolle politieke loopbaan.

Hulle is egter nie oortuig dat ’n ­nuwe politieke party die regte stap is nie. Volgens Theo Venter, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit, is Ramphele “polities naïef”.

“Sy is ’n formidabele vrou en iemand wat werklik ’n bydrae gelewer het en kan lewer in die land, maar sy verstaan nie die werklikhede van politiek nie. Jy moet polities fiks wees.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vomit Majority sê... Pasop maar vir die wolf in skaap's klere wat nie voldoende geskool is in Afrikaans nie. Verstaan nog steeds nie hoekom mens in Engels aan Afrikaanse gesprekke wil deelneem nie. Die tyd dat mens beindruk as mens Engels kan praat is lankal verby, as daar ooit so 'n tyd was. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Benoni - 09:51 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC through central Benoni
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.