Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Raadslid se dogter verkrag; twee op borgtog

2013-02-20 08:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Twee mans is borgtog toegestaan nadat hulle na bewering die dogter van 'n raadslid van Grabouw verkrag het, is Woensdag berig.

Die mans, albei 24 jaar oud, het Dinsdag in die Grabouw-landdroshof verskyn en is elk borgtog van R500 toegestaan. Die saak is tot 29 April uitgestel, berig die Cape Times.

Die 22-jarige vrou, wat na bewering beurtelings verkrag is, het gesê die mans was goeie vriende wat haar familie vertrou het.

"Ek is geskok oor wat hulle gedoen het, hulle was vriende... Ek voel skaam en vuil."

Die vrou se pa het besluit om oor die voorval, wat Saterdag plaasgevind het, te praat en is kwaad omdat die beskuldigdes borgtog toegestaan is.

"Die borgtog beteken daar is iets ernstig fout met die regstelsel. Ek weet nie of dit net hier in Grabouw is nie, maar ons is nie gelukkig daaroor nie."

Seksmisdade wat in die Wes-Kaap aangemeld is, het skerp gestyg oor die afgelope vyf jaar, van 39 gevalle tot 65 verlede jaar.

Die 17-jarige Anene Booysen van Bredasdorp is drie weke gelede aangerand, verkrag en vir dood gelaat. Sy het later weens haar beserings in die hospitaal beswyk.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  verkragtings  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

2013-05-25 12:26

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul von Below sê... IDI AMIN is hier , in SUID AFRIKA , WELL AND ALIVE , ONDER DIE SKUILNAAM , jacob zuma . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.