Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

R50 000 borgtog vir Block, medebeskuldigdes

2012-11-21 18:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Noord-Kaapse ANC-leier John Block en twee ander provinsiale ANC-swaargewigte is op borgtog van R50 000 elk vrygelaat ná hulle Woensdag in die hof verskyn het, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) gesê.

Block, die ANC se Noord-Kaapse voorsitter en LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het in die Kimberley-landdroshof verskyn saam met die LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Alvin Botes, die ANC-LP Yolanda Botha, drie amptenare van die staatsagentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) en 'n sakeman.

Phaladi Shuping, nasionale woordvoerder vir die NVG, het gesê die sewe is in hegtenis geneem vir bedrog, korrupsie en geldwassery wat sowat R49 miljoen beloop.

"Block, Botes, Botha en die sakeman Christo Scholtz is elk borgtog van R50 000 toegestaan," het hy gesê.

"Die drie Sassa-amptenare, Rodney Saal, Calvin Rayland en Palesa Lebona, is op R5 000 borgtog vrygelaat. Die saak is tot 7 Maart uitgestel."

Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder vir die Valke, het gesê die sewe is Woensdagoggend by hulle huise in en om Kimberley in hegtenis geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: john block  |  kimberley  |  anc  |  korrupsie  |  geldwassery  |  bedrog
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ek gaan nie hier staan en jok nie, maar ek dink dit het niks met veiligheid, noodlandings of spandering aan vlugte te doen nie - alles maar net weer 'n swier-gier en om persoonlike image te streel - ek is mos president of minister so en so van Suid-Afrika. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.