Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

R238m. se maatskaplike toelaes is verduister

2012-03-21 08:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Nagenoeg 80% van die amptenare wat die uitbetaling van maatskaplike toelaes moet bestuur, het nie sekerheidsklaring nie.

Dié toelaes, wat die regeringsagentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) moet uitbetaal, beloop in die boekjaar 2012-’13 meer as R104 miljard.

’n Sekerheidsklaring dui onder meer aan of iemand voorheen in ’n hof skuldig bevind is aan ’n misdaad soos bedrog of korrupsie. Vusi Madonsela, direkteur-generaal in die departement van maatskaplike ontwikkeling, het hom Dinsdag in die parlementêre komitee oor maatskaplike dienste hieroor uitgelaat.

’n Geskrewe antwoord op ’n parlementêre vraag het vandeesweek getoon 24% van dié amptenare se sekerheidsklaring word tans verwerk, maar 57% van die amptenare se prosesse het nog nie eens begin nie.

Mike Waters, DA-LP, het in ’n verklaring gesê tussen 2005 en 2011 het Sassa R238 miljoen deur bedrog en korrupsie verloor.

Dit is die gevalle wat wel opgetel is, want die departement is besig met die herregistrasie van begunstigdes van die toelaes om seker te maak dié wat dit ontvang is inderdaad wie hulle sê hulle is en dat hulle nog lewe.

Volgens Waters is nagenoeg 22 000 sake van bedrog met maatskaplike toelaes tussen 2005 en 2011 aangemeld.

“Dit is van uiterste belang dat die Sassa-administrasie bo verdenking moet wees, en sekerheidsklarings is die enigste manier om dit te verseker.”

Hy het gesê die DA gaan aanbeveel dat dit ’n voorwaarde word vir aanstellings.

Volgens Madonsela is daar talle uitdagings rondom die sekerheidsklarings.

“Die grootste deel van die werknemers by Sassa is oorgeplaas uit die provinsiale departemente en hul agtergrond is nooit nagegaan nie. Dié wat direk deur Sassa aangestel is, se agtergrond is nagegaan.”

Volgens hom het talle regeringsdepartemente dieselfde probleem.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Heidie van Dyk sê... Ek dink hierdie is die beste berig vir die dag. Almal, geniet die naweek, sien Maandag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 16:11 PM
    Road name: Frances Baard Street Outbound
    SLOW TRAFFIC approaching Jan Shoba Street
  • Friday Pretoria - 16:10 PM
    Road name: Steve Biko Street Northbound
    SLOW TRAFFIC between Wonderboom South and Lavender Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.