R2.3 milj. se perlemoen gevind

2010-02-02 02:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die polisie in Kaapstad het die afgelope naweek beslag gelê op sowat R2.3 miljoen se perlemoen wat onwettig gestroop is.

Volgens kapt. Frederick van Wyk, woordvoerder vir die Gansbaai-polisie asook die marine- en kusbestuur, het hulle Saterdag omstreeks 19:00 sowat 60 verdagtes vasgetrek wat besig was om onwettig perlemoen te stroop.

“Dié groep het verskeie skote afgevuur en ook petrolbomme en klippe na die polisie gegooi.”

Een van die beweerde stropers is tydens die skietery met die polisie in die arm gewond.

“Niemand is nog in verband met die misdaad in hegtenis geneem nie maar die polisie het beslag gelê op vyf sakke met meer as 1620 perlemoene ter waarde van R400 000.

Dieselfde dag omstreeks 20:45 het die polisie in Vredenburg ‘n 23-jarige man op 'n plaas vasgetrek nadat hy glo sowat R1 miljoen se perlemoen in sy besit gehad het. Dié verdagte sal Dinsdag in Vredenburg in die landdroshof verskyn.

Later Saterdagaand het die polisie ook ‘n bakkie afgetrek tydens roetine patrollie in Napier en beslag gelê op verskeie perlemoen.

“Die polisie het 13 plastieksakke vol perlemoen gevind. Die waarde van die perlemoen word geskat op R900 000,” het Van Wyk gesê.

– Sapa
 

Lees meer oor: natuurbewaring  |  perlemoen

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Tragies. So ken ons nie die bepaalde uur nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x4
2003
R 130,000.00

AUDI

A6 2.7 T Quattro Tiptronic MY00
2001
R 105,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2007
R 279,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.