Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

R22 milj. se skade ná treinongeluk

2013-01-31 14:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Altesaam R22 miljoen se skade is aangerig aan die infrastruktuur en treine ná Donderdagoggend se treinongeluk in Kalafong.

Die kraglyne bo die treine is ondermeer beskadig.

Sowat 300 mense, insluitende skoolkinders, is beseer nadat 'n trein omstreek 07:00 van agter teen 'n stilstaande trein gebots het.

Die drywer is omstreeks 09:00 per helikopter in 'n kritieke toestand na die hospitaal geneem, het Johan Pieterse, woordvoerder van die nooddienste, gesê.

Pieterse het gesê 20 mense het ernstige beserings opgedoen in die ongeluk. Altesaam 150 ander mense het geringe beserings opgedoen.

Hy het vroeër gesê die spoorlyn tussen Cor Delfos en Saulsville is weens die ongeluk gesluit.

Dikobe Ben Martins, minister van vervoer, het vroeër die toneel besoek.

Treindienste het Donderdag weens die ongeluk by die Electro-stasie geëindig en 'n busdiens is na en vanaf die Saulsville-stasie beskikbaar gestel.

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het gesê kabeldiefstal is vroegoggend in die gebied aangemeld, maar die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.

–  Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  treinongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan D du Toit sê... Daniel Maartens - Indien jy slim was sou jy sien dat dit "Marie" was wat skryf en nie haar man "Andre nie" Hul FB blad word gedeel! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.