R1 m. vir taxi-man oor skade aan pad

2011-09-19 09:03
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Limpopo se padagentskap en die hoof van die departement van paaie en vervoer moet 100% van ’n taxibestuurder se skade betaal nadat dié ’n ongeluk op ’n beskadigde brug oor ’n rivier gemaak het.

Mbulaheni James Mudau van Thohoyandou in Limpopo eis R990 000 van dié owerhede (die verweerders).

Die hooggeregshof in Pretoria het bevind die verweerders is aanspreeklik vir 100% van die skade wat Mudau kan bewys.

Die hofgeding om die omvang van die skade vas te stel, is onbepaald uitgestel.

Die departement van paaie en vervoer is die enigste aandeel­houer in die padagentskap, ’n statutêre maatskappy.

Mudau sê in sy hofstukke hy was op 20 November 2008 in ’n ongeluk op die pad tussen Thohoyandou en Louis Trichardt betrokke.

Hy sê die verweerders het nie die “struktureel beskadigde brug” oor die Lutanandwarivier herstel nie.

Volgens hom moes die owerhede van dié skade geweet het.

Mudau sê ’n deel van die brug het weens die owerhede se nalatigheid ingeval. Daarom het hy ’n ongeluk gemaak.

Mudau beweer hy het ’n fraktuur in sy rug, ’n ligte kopbesering en kneus- en skaafplekke oor sy borskas heen opgedoen.  

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: hof  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Blapsie is nie in die "aan" posisie vanoggend nie - eerste koffie voor jy clevah kan wees ou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.