Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Putco beskuldig van 'leuens' ná ongeluk

2012-06-29 10:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die busmaatskappy Putco word daarvan beskuldig dat hy blatant jok oor padwaardigheidstoetse ná ‘n noodlottige ongeluk wat die lewens van 19 mense geëis het, het Eyewitness News berig.

‘n Putco-bus het Maandag in Meyerton in die suide van Johannesburg by ‘n brug afgestort nadat die bestuurder glo beheer oor die bus verloor het.

The Star het Vrydag in ‘n berig beweer hy het bewyse dat die bus twee toetse gedop en foutiewe remme gehad het.

Die maatskappy ontken die bewerings en sê die bus het vroeër in die maand ‘n inspeksie geslaag.

Putco sê ook hy het reeds begin om sy busse toe te rus met tegnologie wat hom sal toelaat om bestuurders se gedrag te monitor.

– Lees meer by Eyewitness News

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: putco  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stinkvingertjie van Tonder sê... Ag Kaspaas dit is nie so maklik nie. Op News24 is daar meer intelligente en volwasse mense. Hulle word nie so maklik kwaad nie en vloek en skel ook nie so maklik nie. So hier is dit baie lekkerder. Jy kan hier sommer net so halwe sinnetjie gooi dan skel die sotte vir ure daarna. Maar dit is reg, sien julle volgende maand daar op die engelse blad. Ek sal daar praat as Ben Dover Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:13 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.